Kylie Minogue | |
Geboortenaam | Kylie Ann Minogue |
---|---|
Geboorte | 28 Mei 1968 Melbourne, Victoria, Australië |
Nasionaliteit | Australiër |
Beroep(e) | Aktrise, sangeres en komponis |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kylie Minogue (gebore 28 Mei 1968) is 'n Australiese sangeres en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Street Fighter (1994), Moulin Rouge! (2001), en San Andreas (2015), en in die televisiereeks Neighbours (1985).
Haar suster is die sangeres Dannii Minogue.