Latyn Lingua Latina | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Latium, Romeinse Monargie, Romeinse Republiek, Romeinse Ryk, Middeleeuse Europa en Vroeë moderne Europa, Armeense Koninkryk van Kilikië Vatikaanstad | |
Gebied: | Middellandse See | |
Totale sprekers: | uitgesterf | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Italies Latyns-Faliskies Latyn | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Vatikaanstad | |
Gereguleer deur: | Opus Fundatum Latinitas | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | la | |
ISO 639-2: | lat | |
ISO 639-3: | lat | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Latyn (Lingua Latina) was 'n taal wat oorspronklik in die streek Latium, wat Rome insluit, gepraat is. Dit het baie aansien en belang verwerf as die amptelike taal van die Romeinse Ryk. Belangrike Latynse skrywers was Cicero, Tacitus, Vergilius, Horatius en Ovidius.