Les Invalides
| |
Plek | Parys |
---|---|
Land | Frankryk |
Tipe museum | Militêre museum, Franse heldesaal, hospitaal |
Webtuiste | Les Invalides |
Les Invalides (Frans: [lezɛ̃valid]) in Parys (Frankryk) bevat 'n museum met voorwerpe en monumente uit die militêre geskiedenis van Frankryk en is daarnaas ook 'n begraafplaas vir bekende oorlogshelde.