Loire (42) | |
---|---|
Gewes | Auvergne-Rhône-Alpes |
Prefektuur | Saint-Étienne |
Onderprefekture | Montbrison, Roanne |
Bevolking | 757 305 inw. (2014) |
Bevolkingsdigtheid | 158 inw./vk km |
Oppervlakte | 4781 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 21 |
Munisipaliteite | 326 |
President van die Conseil général |
Georges Ziegler |
Loire (42) (IPA: lwaʁ, Arpitaans: Lêre, Oksitaans: Léger) is 'n Franse département van die gewes Auvergne-Rhône-Alpes wat vernoem is na die rivier Loire.