Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Demokratiese Republiek die Kongo |
Provinsie | Lubumbashi |
Koördinate | 11°40′S 27°28′O / 11.667°S 27.467°O |
Gestig op | 1910 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 747 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 208 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2021) | 2 584 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 525/vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC+1 |
Burgemeester | Guylain Lubaba Buluma[1] |
Lubumbashi (voorheen Élisabethville in Frans en Elisabethstad in Nederlands) is die tweede grootse stad in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die stad is in die suidooste van die land geleë, en het 'n bevolking van 2 584 000 in 2021 gehad. Die stad is ook bekend as L'shi en Lubum.