Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Rynland-Palts |
Koördinate | 49°29′N 8°27′O / 49.483°N 8.450°O |
Stigting | 1853 |
Stadstatus | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 77,7 vk km |
Hoogte bo seevlak | 95 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 165 560[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 2131/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Eva Lohse (CDU) |
Amptelike Webwerf | ludwigshafen.de |
Ludwigshafen am Rhein is die tweede grootste stad in Rynland-Palts ná die hoofstad Mainz in die suidweste van Duitsland, met 'n bevolking van 165 560 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 77,7 km². Die stad is aan die Ryn naby Mannheim geleë. Tussen 1853 en 1946 het Ludwigshafen tot Beiere behoort. Die stad is ná Lodewyk I van Beiere vernoem.