Menslike Immuniteitsgebreksvirus | |
---|---|
'n Voorstelling van 'n deursnit van die MI-virus. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesies | |
|
Die Menslike Immuniteitsgebreksvirus (MIV, "HIV" of Human Immunodeficiency Virus in Engels) is die virus wat Vigs (Verworwe immuniteitsgebreksindroom) veroorsaak (AIDS in Engels).