Magadan Магадан | |
---|---|
Stad | |
Magadan gesien vanaf die plaaslike berge | |
Die ligging van Magadan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 59°34′N 150°48′O / 59.567°N 150.800°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Magadan-oblast |
Stigting | 1929 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Sergei Abramof |
Oppervlak | |
• Totaal | 180 km2 (70 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 95 048 |
Tydsone | UTC+12:00 |
Webwerf | http://www.magadangorod.ru/ |
Magadan (Russies: Магада́н) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Magadan-oblast. Dit is aan die See van Ochotsk geleë. Die bevolking in 2013 was 95 048.