|
Algemeen
|
Naam, Simbool, Getal
|
magnesium, Mg, 12
|
Chemiese reeks
|
aardalkalimetaal
|
Groep, Periode, Blok
|
2 (IIA), 3 , s
|
Digtheid, Hardheid
|
1738 kg/m3, 2.5
|
Voorkoms
|
silwerig-wit
|
Atoomeienskappe
|
Atoomgewig
|
24.305 amu
|
Atoomradius (ber.)
|
150 (145) pm
|
Kovalente radius
|
130 pm
|
van der Waals radius
|
173 pm
|
Elektron konfigurasie
|
[Ne]3s²
|
e− e per energievlak
|
2, 8, 2
|
Oksidasietoestande (oksied)
|
2 (sterk basis)
|
Kristalstruktuur
|
Heksagonaal
|
Strukturbericht-kode |
A3
|
Fisiese eienskappe
|
Toestand van materie
|
Vastestof (paramagneties)
|
Smeltpunt
|
923 K (649.85 °C)
|
Kookpunt
|
1363 K (1089.85 °C)
|
Molêre volume
|
14.00 ×10−6 m3/mol
|
Verdampingswarmte
|
127.4 kJ/mol
|
Smeltingswarmte
|
8.954 kJ/mol
|
Dampdruk
|
361 Pa teen 923 K
|
Spoed van klank
|
4602 m/s teen 293.15 K
|
Algemeen
|
Elektronegatiwiteit
|
1.31 (Pauling skaal)
|
Spesifieke warmtekapasiteit
|
1020 J/(kg*K)
|
Elektriese geleidingsvermoë
|
22.6 106/(m·ohm)
|
Termiese geleidingsvermoë
|
156 W/(m*K)
|
1ste ionisasie potensiaal
|
737.7 kJ/mol
|
2de ionisasie potensiaal
|
1450.7 kJ/mol
|
3de ionisasie potensiaal
|
7732.7 kJ/mol
|
Mees stabiele isotope
|
|
SI eenhede & STD word gebruik tensy anders vermeld.
|
Magnesium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Mg en atoomgetal van 12. Magnesium is die element met die agste grootste verspreiding en beslaan ongeveer 2% van die Aardkors en is die element wat die derde meeste voorkom in oplossing in seewater. Hierdie aardalkalimetaal word hoofsaaklik gebruik as legeringsmiddel om aluminium-magnesium legerings (of allooie) te vervaardig.