Manometer

‘n Manometer is 'n instrument waarmee gas- of vloeistofdrukke gemeet word, en daar is drie hoofsoorte, naamlik vloeistof-, deformasie- en elektriese manometers. Manometers speel ʼn belangrike rol in fabrieksprosesse, en word dikwels gekoppel aan ʼn registrerende toestel wat die lesings op papier registreer,


Developed by StudentB