Marathi मराठी Marāṭhī | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [məˈɾaʈʰi] | |
Gepraat in: | Indië | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 83,1 miljoen (moedertaal) 12,2 miljoen (tweede taal)[1] | |
Rang: | 15 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Suid-Indo-Aries Marathi-Konkani Marathi | |
Skrifstelsel: | Devanagari | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Indië[2] | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | mr | |
ISO 639-2: | mar | |
ISO 639-3: | mar | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Marathi (मराठी, Marāṭhī, [məˈɾaʈʰi], Indo-Ariese taal wat deur sowat 95,3 miljoen mense, veral Marathi's, in Suidwes-Indië gepraat word, veral in die deelstaat Maharashtra. Marathi is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Marathi word in Devanagari geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Konkani is nou verwant aan Marathi en word soms as 'n dialek van dié taal beskou. Ander verwante tale sluit in Dhivehi op die Maledive en Singalees op Sri Lanka.
) is 'n