Medan | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Noord-Sumatra |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 265 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 tot 100 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2003) | 2.393.000 |
- Bevolkingsdigtheid | 9.026/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Burgemeester (party) | Muhammad Bobby Afif Nasution |
Amptelike webwerf | www.pemkomedan.go.id |
Medan (Indonesies: die Plein) is 'n stad in Indonesië op die Sumatra-eiland in die Noord-Sumatra-provinsie. Medan is die provinsiehoofstad.