Meiose of reduksiedeling[1] is ’n gespesialiseerde manier van selverdeling wat die getal chromosome halveer. Dié proses vind plaas in alle geslagtelik voortplantende eukariote (beide een- en meersellig), insluitend diere, plante en swamme.[2][3]
↑Ensiklopedie van die Wêreld, Deel 7. 1971. N.V. Uitgeversmaatskappij, Amsterdam, Nederland.
↑Bernstein H, Bernstein C, Michod RE (2011). “Meiosis as an evolutionary adaptation for DNA repair.” In “DNA Repair”, Intech Publ (Inna Kruman, red.), Hoofstuk 19: 357-382 DOI: 10.5772/1751 ISBN 978-953-307-697-3