Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 2002–2006 |
Konfigurasie | Inlynvyfsilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2,7 L (2 687 cc) |
Boorwydte | 88 mm (3,46 in) |
Slaglengte | 88,3 mm (3,48 in) |
Blok | Gietyster |
Kopstuk | Aluminum |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC 4 kleppe per silinder |
Brandstoftipe | Diesel |
Turboaanjaer | Ja, met tussenkoeler |
Brandstofstelsel | Gemenedrukbuis- brandstofinspuiting |
Smeerstelsel | Druksirkulasie |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 132 kW (177 hp) @ 4200 opm |
Wringkrag | 400 Nm @ 1800 opm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz OM612 |
Die Mercedes-Benz OM647-enjin is 'n reguit-5 dieselenjin wat deur Mercedes-Benz vervaardig word.
Hierdie enjin het 'n gietyster-silinderblok en 'n aluminium-silinderkop, en dubbele bonokasse met vier kleppe per silinder. Die enjin is turbo-aangejaag en tussenverkoel.
'n Baie onderskeibare aspek van die OM647 van die soortgelyke OM612-voorganger is die inlaatspruitstuk.
Mercedes-Benz-enjins |
---|
Petrolenjins:
M100 |
M102 |
M103 |
M104 |
M110 |
M111 |
M112 |
M113 |
M114 |
M115 |
M116 |
M117 |
M119 |
M120 |
M121 |
M133 |
M136 |
M137 |
M139 | Dieselenjins:
OM 138 |
OM352 |
OM601 |
OM602 |
OM603 |
OM604 |
OM605 |
OM606 |
OM608 |
OM611 |
OM612 |
OM613 |
OM615 |
OM616 |
OM617 | |
Wysig hierdie sjabloon |