Metaan

Eienskappe

Algemeen

Naam Metaan
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule CH4
Molêre massa 16.04 g/mol
CAS-nommer
Fasegedrag
Smeltpunt -182 °C
Kookpunt -164 °C
Digtheid 0.66 kg/m³
Oplosbaarheid  
Henry se konstante 1,3 x 10-3 [L/mol.atm] 1750 [K][1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Metaan of moerasgas is die eenvoudigste vorm van 'n koolwaterstof, en die eerste in die reeks van die alkane. Dit is 'n gas (teen standaard temperatuur en druk) met die chemiese formule van CH4. Egte metaan is reukloos, maar in die praktyk word byprodukte gebruik om dit moontlik te maak om metaangaslekke betyds op te spoor.

  1. Sander.

Developed by StudentB