Miami International Autodrome

Die Miami International Autodrome is 'n doelgeboude tydelike renbaan rondom die Hard Rock-stadion en sy privaatfasiliteite in die Miami Gardens-voorstad van Miami, Florida. Die baan is 5,41 km lank en beskik oor 19 draaie wat 'n gemiddelde spoed van ongeveer 223 km/h moontlik maak. Die baan is spesifiek vir die Miami Grand Prix ontwerp, wat sedert 2022 op die Formule Een Wêreldkampioenskapkalender geplaas is.[1][2][3]

  1. "Miami GP: Everything you need to know about F1's newest race – including how the track was designed". Formula1.com (in Engels). Besoek op 18 April 2021.
  2. "Miami Grand Prix to join F1 calendar in 2022, with exciting new circuit planned". Formula1.com (in Engels). Besoek op 18 April 2021.
  3. "Miami Grand Prix joins F1 calendar for 2022 season". Autosport.com. 18 April 2021. Besoek op 18 April 2021.

Developed by StudentB