Michail | |
---|---|
Tsaar van die hele Rusland | |
Dinastie | Romanof |
Bewind | 1613–1645 |
Kroning | 22 Julie 1613 |
Volle naam | Michail Fjodorowitsj Romanof |
Gebore | 12 Julie 1596 |
Gesterf | 13 Julie 1645 |
Voorganger | Tyd van Beroeringe (Wasili IV) |
Opvolger | Aleksei |
Gade | Maria Wladimirowna Dolgoroekowa Jewdokia Loekjanowna Stresjnewa |
Kinders | O.a. Aleksei |
Vader | Patriarg Filaret (Fjodor Romanof) |
Moeder | Ksenija Iwanowna Sjestowa (Marfa) |
Michail Fjodorowitsj Romanof (Russies: Михаи́л Фёдорович Рома́нов) (Moskou, 12 Julie 1596 – Moskou, 13 Julie 1645) was die eerste tsaar van Moskowië (later Rusland) uit die Huis van Romanof.