Midrand | |
---|---|
Die Grand Central Watertoring troon oor Midrand uit. | |
Koördinate: 25°59′57″S 28°7′53″O / 25.99917°S 28.13139°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Stigting | 1981 |
Oppervlak | |
• Totaal | 152,87 km2 (59,02 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 87 387 |
• Digtheid | 572/km2 (1 480/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 24.2% |
• Indiërs/Asiërs | 17.0% |
• Bruin mense | 3.3% |
• Swart mense | 54.5% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Engels | 50.1% |
• Zoeloe | 10.2% |
• Afrikaans | 6.9% |
• Xhosa | 5.4% |
• Ander | 27.4% |
Poskode (strate) | 1682 |
Skakelkode | 011 |
Webwerf | www.midrand.gov.za |
Midrand is 'n dorp wat ontwikkel het rondom Halfweghuis in Gauteng, Suid-Afrika. Halfweghuis is 'n dorpie wat veronderstel was om halfpad tussen Johannesburg en Pretoria te wees. Die dorp is weerskante van die N1 nasionale pad ontwikkel en die naam is afgelei van sy sentrale ligging in die Witwatersrand.
Die dorp staan bekend as setel van die Pan-Afrikaparlement van die Afrika-unie.