Misdadiger

Misdadiger
beroep, sosiale klas
Subklas vanpersoon verband aan die wet, oortrederWysig
Veld van hierdie beroepMisdaadWysig
OorsaakdelikWysig
Manifestasie vanAanstootWysig

'n Misdadiger is 'n persoon wat veroordeel is vir 'n misdaad deur 'n beampte van die regbank, soos byvoorbeeld 'n regter. Dit moet egter nie verwar word met 'n veroordeling vir 'n strafbare feit nie. Daar word in die verband meestal onderskeid gemaak tussen groot- en klein oortredings. Onder klein oortredings val byvoorbeeld oortredings soos spoedoortredings op openbare paaie, alkoholverbruik in die openbaar, en openbare urinering. Oortredings soos diefstal, moord, verkragting, die onwettige gebruik van dwelms, en die bestuur van 'n motorvoertuig terwyl jy onder die invloed van alkohol verkeer, val onder die kategorie 'misdaad'.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named saps

Developed by StudentB