Moezdalifa (Arabies: مزدلفة) is ’n oop, gelyke stuk grond naby Mekka in Saoedi-Arabië wat met die hadj verbind word. Dit lê net suidoos van Mina op pa na Berg Arafat.
Developed by StudentB