Monnik kan na een van die volgende verwys:
- Monnik, 'n man wat hom aan die wêreld onttrek om hom aan sy godsdiens te wy.
- Monnik (Lophius vomerinus), 'n vis wat endemies aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom.
- Monnikaasvoël (Necrosyrtes monachus), 'n soort aasvoël.