Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Liberië |
County | Montserrado |
Koördinate | 06°18′N 10°48′W / 6.300°N 10.800°W |
Gestig op | 25 April 1822 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 1 010 970 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC +0 |
Burgemeester | Jefferson T. Koijee |
Amptelike webwerf |
Monrovia is die hoofstad en grootste stad van Liberië, 'n land in Wes-Afrika aan die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2008 'n bevolking van 1 010 970 gehad. Die stad is op 25 April 1822 gestig en na die Amerikaanse president James Monroe genoem.