Murat V | |
---|---|
Sultan van die Ottomaanse Ryk Kalief van Islam | |
Volle naam | Sultan Murat V |
Ottomaanse naam | مراد خامس |
Tydperk | 1876 |
Stadium | Verval van die Ottomaanse Ryk |
Huis | Osman |
Voorganger | Abdülaziz |
Opvolger | Abdülhamid II |
Toegra |
Murat V (Ottomaanse Turks: مراد خامس, moderne Turks: V.Murat; 21/22 September 1840 – 29 Augustus 1904) was van 30 Mei tot 31 Augustus 1876 die 33ste sultan van die Ottomaanse Ryk.
Hy was die seun van Abdülmecid I en het sy oom Abdülaziz opgevolg toe dié van die troon gesit is. Hy het net 93 dae regeer voordat hy afgesit is op grond van geestelike versteurdheid.[1]
Sy broer Abdülhamid II het hom opgevolg.