Muscat Internasionale Lughawe Arabies: مطار مسقط الدولي | |||
---|---|---|---|
IATA: MCT – ICAO: OOMS | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Operateur | Oman Lughawens | ||
Bedien | Muscat, Oman | ||
Spil vir |
| ||
Koördinate | 23°35′18.92″N 58°17′26.16″O / 23.5885889°N 58.2906000°O | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
08R/26L | 3 584 | 11 758 | Teer |
08L/26R | 4 000 | 13 123 | Teer |
Statistieke (2017) | |||
Totale passasiers | 14 034 865 | ||
Totale lugbewegings | 114 258 |
Muscat Internasionale Lughawe (voorheen Seeb Internasionale Lughawe)[1] is die grootste internasionale lughawe in Oman en is geleë in Seeb, 32 km vanaf die ou stad en hoofstad Muscat binne die Muscat metropolitaanse gebied. Die lughawe dien as die spilpunt vir die vlagdraer Oman Air, en Oman se eerste laekostelugredery Salam Air bied vlugte na verskeie streeksbestemmings sowel as sommige interkontinentale dienste na Asië, Afrika en Europa.