Mustafa II | |
---|---|
Sultan van die Ottomaanse Ryk Kalief van Islam | |
Volle naam | Sultan Mustafa II Ghazi |
Ottomaanse naam | مصطفى الثانى |
Tydperk | 1695–1703 |
Stadium | Stagnasie van die Ottomaanse Ryk |
Huis | Osman |
Voorganger | Ahmet II |
Opvolger | Ahmet III |
Toegra |
Mustafa II Ghazi (Ottomaanse Turks: مصطفى الثانى, moderne Turks: II.Mustafa; 6 Februarie 1664 – 28/30 Desember 1703), was van 1695 tot 1703 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die seun van sultan Mehmet IV en het in 1703 ten gunste van sy broer Ahmet III geabdikeer.