Mxolisi Kaunda | |
Burgemeester van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 5 September 2019 | |
Vise | Belinda Scott |
---|---|
Voorafgegaan deur | Zandile Gumede |
KwaZulu-Natalse LUR vir vervoer, gemeenskapsveiligheid en skakeling
| |
Ampstermyn 7 Junie 2016 – 4 September 2019 | |
Premier | Sihle Zikalala Willies Mchunu |
Voorafgegaan deur | Willies Mchunu |
Opgevolg deur | Bhekuyise Ntuli |
Lid van die KwaZulu-Natalse Provinsiale Wetgewer
| |
Ampstermyn 6 Mei 2009 – 4 September 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Mxolisi Thomas Kaunda 13 September 1973 Inanda, Natalprovinsie, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Nomzamo |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Universiteit van Suid-Afrika Universiteit van die Witwatersrand |
Mxolisi Thomas Kaunda (gebore 6 September 1973) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sedert September 2019 dien hy as die burgemeester van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Hy was voor dit betrokke in die KwaZulu-Natalse provinsiale regering waar hy as die LUR vir vervoer, gemeenskapsveiligheid en skakeling vanaf 2016 tot 2019 gedien het. Kaunda was ook 'n lid van die Provinsiale Wetgewer tussen 2009 en 2019. Kaunda is 'n lid van die African National Congress (ANC).