Nasionale roete N10 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL | ||||
Lengte | 622 mi (1 001 km) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordwespunt | B3 aan die Namibiese grens by Nakop. | |||
N14 in Upington N8 by Groblershoop N12 by Britstown N1 by Hanover N9 naby Middelburg | ||||
Suidoospunt | N2 naby Coega | |||
Ligging | ||||
Stede | Upington Prieska De Aar Middelburg Cradock | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die N10 is een van die nasionale paaie in Suid-Afrika. Die pad verbind Port Elizabeth met die grenspos Nakop. [1]