N6 (Suid-Afrika)

Nasionale roete N6 shield

Nasionale roete N6
Die N6 steek die Oranjerivier met die Generaal Hertzog-brug by Aliwal-Noord oor
Roete-inligting
Onderhou deur SANRAL
Lengte538 km (334 mi)
Belangrike aansluitings
Suidpunt N2 in Oos-Londen
Noordpunt N1 naby Bloemfontein
Ligging
StedeOos-Londen
Bloemfontein
DorpeStutterheim
Komani
Jamestown
Aliwal-Noord
Rouxville
Smithfield
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
N5N7

Die N6 is een van die nasionale paaie in Suid-Afrika. Die pad verbind Oos-Londen met Bloemfontein. [1]

  1. (en) Falkner, John (Mei 2012). "Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding". Nasionale Departement van Vervoer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.

Developed by StudentB