Nasionale roete N8 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL | ||||
Lengte | 583 km (362 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | N10 by Groblershoop | |||
N12 in Kimberley N1 naby Bloemfontein | ||||
Oospunt | Maserubrug by die Lesothogrens | |||
Ligging | ||||
Stede | Bloemfontein Kimberley Maseru | |||
Dorpe | Groblershoop Botshabelo Thaba Nchu | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die N8 is een van die nasionale paaie in Suid-Afrika. Die pad verbind Groblershoop, Noord-Kaap met Maserubrug in die Vrystaat. [1]