Narendra Modi નરેન્દ્ર દામોદરદાસ મોદી | |
Narendra Modi in 2022 | |
14de Eerste Minister van Indië
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 26 Mei 2014 | |
President | Pranab Mukherjee Ram Nath Kovind |
---|---|
Voorafgegaan deur | Manmohan Singh |
14de Hoofminister van Gujarat
| |
Ampstermyn 7 Oktober 2001 – 22 Mei 2014 | |
Voorafgegaan deur | Keshubhai Patel |
Opgevolg deur | Anandiben Patel |
LP van Indië (Lok Sabha)
vir Varanasi | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 16 Mei 2014 | |
Voorafgegaan deur | Murli Manohar Joshi |
LP van Gujarat
vir Maninagar | |
Ampstermyn 1 Januarie 2002 – 16 Mei 2014 | |
Voorafgegaan deur | Kamlesh Patel |
Opgevolg deur | Suresh Patel |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 17 September 1950 Vadnagar, Gujarat, Indië |
Politieke party | Bharatiya Janata Party |
Eggenoot/-note | Jashodaben Narendrabhai (1968–hede; losgemaak) |
Alma mater | Universiteit van Delhi Gujarat Universiteit |
Religie | Hindoeïsme |
Handtekening |
Narendra Damodardas Modi (Gujarati: નરેન્દ્ર દામોદરદાસ મોદી, [ˈnəɾeːnd̪rə d̪aːmoːd̪əɾˈd̪aːs ˈmoːd̪iː], , gebore 17 September 1950) is die 14de en huidige eerste minister van Indië. Hy is die leier van die Bharatiya Janata Party.