National Trust for Scotland

National Trust for Scotland for Places of Historic Interest or Natural Beauty

Afkorting
National Trust for Scotland
Leuse
A place for everyone
Stigting
1931
Regsstatus
Trust
Doelwit






the conservation charity that protects and promotes Scotland's natural and cultural heritage for present and future generations to enjoy
Hoofkwartier
Edinburg, Verenigde Koninkryk
President
Neil Oliver
Voorsitter
Sir Moir Lockhead
Uitvoerende hoof
Simon Skinner
---- ----
---- Raad van Trustees
Personeel
540
Vrywilligers
750
Ledetal
365 000
Webtuiste
National Trust

Die National Trust for Scotland for Places of Historic Interest or Natural Beauty, algemeen bekend as die National Trust for Scotland (Skots-Gaelies: Urras Nàiseanta na h-Alba) is 'n Skotse bewaringsorganisasie. Met 'n ledetal van meer as 380 000[1] is dit die grootste organisasie in Skotland. Die National Trust for Scotland beskryf homself as 'n "bewarings- en welwillendheidsorganisasie wat Skotland se natuur- en kulturele erfenis beskerm en bekendstel sodat huidige en toekomstige generasies dit kan geniet".

Die Trust besit en bestuur sowat 130 eiendomme en 76 000 hektaar (of 760 km2) se grond,[2] insluitende kastele, herehuise, historiese monumente en wonings, tuine en afgeleë landelike gebiede. Sy doelwitte is vergelykbaar met dié van sy susterorganisasie, die National Trust in Engeland, Wallis en Noord-Ierland, en ander internasionale bewaringsorganisasies.

  1. NTS: What we do. Besoek op 30 Oktober 2018
  2. NTS: Our members. Besoek op 30 Oktober 2018

Developed by StudentB