Algemeen | |
---|---|
Naam | Natriumhidroksied |
Chemiese formule | NaOH |
Molêre massa | 39,997 g/mol [1] |
CAS-nommer | 1310-73-2[1] |
Voorkoms | Wit vastestof |
Reuk | geen[1] |
Fasegedrag | |
Fase | α-modifikasie <299,6°C |
Selkonstantes | 337; b=1090 c = 335 pm |
Ruimtegroep | Cmcm |
Nommer | 63 |
Fase | β-modifikasie >299,6°C |
Selkonstantes | a=334,5; b=344,5; c= 608 pm; β=109,9 ° [1] |
Ruimtegroep | P 21/m |
Nommer | 11 |
Smeltpunt | 323 °C[1] |
Kookpunt | 1388 °C[1] |
Digtheid | 2,13 g/cm3 (rel water)[1] |
Oplosbaarheid | 109 g/100mL @ 25 °C[1] |
Brekingsindeks | 1,433 @ 320 °C en 589,4 nm[1] |
ΔvapHɵ | 175 kJ.mol @ 1388 °C[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | geen |
LD50 | 140-340 [mg/kg] (rot; oraal)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Natriumhidroksied se chemiese formule is NaOH en word ook in leketaal bytsoda genoem. Natriumhidroksied is 'n anorganiese verbinding. Hierdie hidroksied is goed oplosbaar in water en vorm 'n sterk basis. Dit is 'n ionogene verbinding wat uit Na+ en OH--ione bestaan.