Histories twee-derde Protestantisme (hoofsaaklik Calvinisme met 'n noemenswaardige Lutherse minderheid), een derde Rooms-Katolieke Kerk; vandag meestal ongebonde, met Rooms-Katolieke Verenigde kerke (Gereformeerde en Lutherse) minderhede
Die begrip Nederlanders (Nederlander, die Nederlandse volk) bevat verskeie definisies, en hulle kan afgesonder, verwant of deels oorlappend teenoor mekaar staan. Hieronder word die verskillende begrippe gedefinieer, waarna die artikel verder uitbrei oor die Nederlandse entisiteit.
↑(nl) Autochtone population at 1 January 2006, Central Statistics Bureau, Integratiekaart 2006', [1]Geargiveer 19 Januarie 2016 op Wayback Machine