Nelson Mandela | |
Mandela in Washington, D.C., op 4 Oktober 1994 | |
Ampstermyn 10 Mei 1994 – 14 Junie 1999 | |
Vise | Thabo Mbeki F. W. de Klerk |
---|---|
Voorafgegaan deur | F. W. de Klerk as Staatspresident van Suid-Afrika |
Opgevolg deur | Thabo Mbeki |
19de Sekretaris-generaal van die Beweging van Onverbonde Lande
| |
Ampstermyn 1998 – 1999 | |
Voorafgegaan deur | Andrés Pastrana Arango |
Opgevolg deur | Thabo Mbeki |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Rolihlahla Mandela 18 Julie 1918 Mvezo, Kaapprovinsie, Unie van Suid-Afrika |
Sterf | 5 Desember 2013 (op 95) Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Evelyn Ntoko Mase (g. 1944–1957; geskei) Winnie Madikizela (g. 1958–1996; geskei) Graça Machel (g. 1998–2013; sy dood) |
Kind(ers) | Thembekile Mandela Makaziwe Mandela Makgatho Mandela Makaziwe Mandela Zenani Mandela Zindziswa Mandela |
Alma mater | Universiteit van Fort Hare UoL External Programme Universiteit van Suid-Afrika Universiteit van die Witwatersrand |
Religie | Metodisme[1][2] |
Handtekening | |
Toekennings | Sakharof-prys (1988) Bharat Ratna (1990) Nobelprys vir Vrede (1993) Orde van Lenin Presidensiële Vryheidsmedalje (VSA) |
Nelson Rolihlahla Mandela (* 18 Julie 1918; † 5 Desember 2013[3]) was die eerste staatshoof (1994–1999) van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika. Hy is in 1999 as staatshoof deur Thabo Mbeki opgevolg.