Nepalees नेपाली, Nepali | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [ˈnepali] | |
Gepraat in: | Bhoetan Indië Nepal | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 16 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Noord-Indo-Aries Sindhi Nepalees | |
Skrifstelsel: | Devanagari | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Nepal Indië[2] | |
Gereguleer deur: | Language Academy of Nepal | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ne
| |
ISO 639-2: | nep
| |
ISO 639-3: | nep
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Nepalees (नेपाली, Nepali, [ˈnepali]) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Noord-Indië, Nepal en Bhoetan gepraat word.
Dit is die amptelike taal van Nepal en van die Indiese deelstaat Sikkim.
Nepalees word in Devanagari geskryf. Dit is nie verwant aan Newari nie; dié behoort tot die Tibeto-Birmaanse tale.