Niels Bohr

Niels Bohr
Niels Bohr in 1922

Geboortenaam Niels Henrik David Bohr
Gebore 7 Oktober 1885
Kopenhagen, Denemarke
Oorlede 18 November 1962 (op 77)
Kopenhagen, Denemarke
Nasionaliteit Vlag van Denemarke Denemarke
Vakgebied Fisika
Instelling(s) Universiteit van Kopenhagen
Universiteit van Cambridge
Victoria Universiteit van Manchester
Alma mater Universiteit van Kopenhagen
Doktorale promotor(s) Christian Christiansen
Ander akademiese adviseur(s) J. J. Thomson
Ernest Rutherford
Doktorale student(e) Hendrik Anthony Kramers
Bekend vir Kopenhagen interpretasie
Komplementariteit
Bohr se model
Bohr-Sommerfeld kwantisering
Bohr-van Leeuwen stelling
Sommerfeld-Bohr-teorie
BKS teorie
Bohr-Einstein debatte
Bohr se magneton
Bohr se baan
Bohr se radius
Hafnium
Beïnvloed deur Ernest Rutherford
Harald Høffding
Invloed op Werner Heisenberg
Wolfgang Pauli
Paul Dirac
Lise Meitner
Max Delbrück
en verskeie andere
Toekennings Hughes-medalje (1921)
Nobelprys vir fisika (1922)
Matteucci-medalje (1923)
Franklin-medalje (1926)
Max Planck-medalje (1930)
Copley-medalje (1938)
Orde van die Olifant (1947)
Atome vir Vrede-toekenning (1957)
Sonning-prys (1957)
Buitelandse lid van die Royal Society (1962)
Handtekening

Niels Henrik David Bohr (7 Oktober 188518 November 1962) was 'n Deense fisikus wat belangrike kernfisika-ontdekkings gemaak het. Hy het fundamentele bydraes tot die begrip van atomiese struktuur en kwantumfisika gelewer. As erkenning vir hierdie bydraes het hy die Nobelprys vir fisika in 1922 ontvang.[1][2]

  1. "The Nobel Prize in Physics 1922" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2018. Besoek op 8 Oktober 2017.
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Developed by StudentB