Nijmegen | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van Nijmegenmunisipaliteit in Gelderland | |
Koördinate: 51°49′30″N 5°51′20″O / 51.82500°N 5.85556°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Regering | |
• Burgemeester | Hubert Bruls (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 57,53 km2 (22,21 vk. myl) |
• Land | 53,55 km2 (20,68 vk. myl) |
• Water | 3,98 km2 (1,54 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 164 540 |
• Digtheid | 3 073/km2 (7 960/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 6500-6546, 6663 |
Skakelkodes | 024 |
Webwerf | www.nijmegen.nl |
Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)
Nijmegen (uitgespreek [ˈnɛɪmeɣən]), (Nijmeegs: Nimwèège, Duits: Nimwegen) is ’n stad en munisipaliteit en die grootse stad in die Nederlandse provinsie Gelderland, en het ’n bevolking van ongeveer 163 000 (2010).
Nijmegen is geleë in die ooste van Nederland, naby die grens van Duitsland. Die stad lê aan die suidelike oewer van die Waalrivier en suid van Gelderland se hoofstad Arnhem.
Nijmegen is internasionaal bekend vir sy universiteit (die Radboud Universiteit) en die sokkerspan NEC Nijmegen, wat in die hoogste nasionale klasse speel.