| |||||
Volkslied: Ko e Iki he Lagi (Niuies vir: "Die Heer in die Hemel") | |||||
Hoofstad | Alofi | ||||
Grootste stad | Alofi | ||||
Amptelike tale | Engels en Niuies | ||||
Regering | Unitêre parlementêre grondwetlike monargie Charles III Dame Cindy Kiro Dalton Tagelagi | ||||
Onafhanklikheid Geassosieerde staat
• Selfregering in vrye assosiasie met Nieu-Seeland • VN-erkenning van onafhanklikheid in buitelandse betrekkinge |
Koninkryk van Nieu-Seeland 19 Oktober 1974 1994[1][2] | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
261,46 km2 100,95 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2021-skatting - 2017-sensus - Digtheid |
1 937[3][4] (231ste) 1 784[5] 6,71 / km2 17,4 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2003-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2018-skatting NZ$43 536 miljoen[8] | ||||
Geldeenheid | Nieu-Seelandse dollar (NZD )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
NUT (UTC-11) nie toegepas nie (UTC-11) | ||||
Internet-TLD | .nu | ||||
Skakelkode | +683 |
Niue (Niuies: Niuē) is 'n eilandstaat in die suidelike deel van die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Dit is 'n selfregerende eilandstaat in vrye assosiasie met Nieu-Seeland en word deur 24 lande erken.
Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 261,46 vierkante kilometer en het 'n bevolking van 1 937 in 2021 gehad, meestal Polinesiërs. Niue is in die weste van die Cookeilande, in die suide van Amerikaans-Samoa en in die ooste van Tonga geleë. Die hoofstad en grootste stad is Alofi.
{{cite journal}}
: Cite journal requires |journal=
(hulp)