Noord-Holland Noord-Holland, Noard-Holland | |
---|---|
Provinsie | |
Ligging van die provinsie Noord-Holland in Nederland | |
Kaart van die provinsie Noord-Holland | |
Koördinate: 52°40′N 4°50′O / 52.667°N 4.833°O | |
Land | Nederland |
Hoofstad | Haarlem |
Grootste stad | Amsterdam |
Regering | |
• Kommissaris | Arthur van Dijk (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 4 092 km2 (1 580 vk. myl) |
• Land | 2 663 km2 (1 028 vk. myl) |
• Water | 1 429 km2 (552 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 952 622 |
• Digtheid | 1 109/km2 (2 870/vk. myl) |
1 Januarie 2023 | |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Webwerf | www.noord-holland.nl |
Noord-Holland (Wes-Fries: Noard-Holland) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die noordweste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 2 953 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 4 092 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 1109 inwoners per km² land. Die hoofstad is Haarlem en die grootste stad is Amsterdam.