Noordelike Kroon | ||||
Latynse naam | Corona Borealis | |||
Genitief | Coronae Borealis | |||
Afkorting | CrB | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 16h | |||
Deklinasie | 30º | |||
Grootte | 179 vk. grade (73ste) | |||
Kwadrant | NQ3 | |||
Besonderhede | ||||
Hoofsterre | 8 | |||
Helderste ster | Alphecca (Gemma, Alpha Coronae Borealis) | |||
Naaste ster | HD 144579 | |||
Sterre helderder as 3 m | 4 | |||
Sterre met planete | 3 | |||
Messier-voorwerpe | 0 | |||
Bayer-/Flamsteed-sterre | 24 | |||
Aangrensende sterrebeelde | ||||
Hercules, Veewagter, Slang | ||||
|
Die Noordelike Kroon (Latyn: Corona Borealis) is ’n klein sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.