Norfolk | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Norfolk | |
Hoofstad | Norwich |
Oppervlakte | 5 371 km² |
Bevolking | 898 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 166 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Norfolk |
Administratiewe setel | Norwich |
ISO 3166-2: | GB-NFK |
Oppervlakte | 5 371 km² |
Bevolking | 898 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 166 inw./km² |
Webtuiste | www.norfolk.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Norfolk (uitgespreek /ˈnɔrfək/) is 'n graafskap in die ooste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Suffolk in die suide, Lincolnshire in die suidweste en Cambridgeshire in die weste. Norwich, Norfolk se hoofstad (county town) en grootste stad, het sowat 215 000 inwoners.[1] Die graafskap sluit ook in die stede Great Yarmouth en King's Lynn.
Norfolk het 'n geskatte bevolking van 898 400 in 2017 gehad en is dus die 26ste grootste graafskap in die land.