Nowaja Zemlja | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van Nowaja Zemlja | |
Geografie | |
Ligging | Noordelike Arktiese Oseaan |
Koördinate | 74°N 56°O / 74°N 56°O |
Argipel | Nowaja Zemlja
|
Hoofeilande | Sewerni-eiland en Joezjni-eiland |
Oppervlakte | 90 650 vk km |
Hoogste punt | Pik Sedowa 1 547 m |
Administrasie | |
Rusland | |
Federale distrik | Noordwestelike |
Oblast | Archangelsk
|
Grootste stad | Belushya Guba (1 972)
|
Demografie | |
Bevolking | 2 429
|
Nowaja Zemlja (Russies: Но́вая Земля́; [ˈnovəjə zʲɪmˈlʲa]; letterlik: "Nuwe Land") is 'n argipel in die Arktiese Oseaan tussen die Barentssee in die weste en die Karasee in die ooste; dit maak deel uit van die Archangelsk-oblast en het die rang van 'n munisipaliteit.