Nuwe Moskee

Nuwe Moskee
Die Nuwe Moskee soos gesien vanaf die Galata-brug.
Die Nuwe Moskee soos gesien vanaf die Galata-brug.
Ligging  Istanboel, Turkye
Voltooi  1665
Argitek(te )  Davut Ağa, Dalgıç Ahmed Çavuş, Mustafa Ağa
Spesifikasies 
Minaret(te)  2
Minarethoogte  52 m
Koepeldeursnee  17,5 m
Materiale  gekapte klip, graniet, marmer
Styl  Ottomaans

Die Yeni-moskee, Nuwe Moskee of Moskee van die Valide Sultan (Turks: Yeni Cami of Yeni Valide Camii) is ’n Ottomaanse keiserlike moskee in die Eminönü-distrik van Istanboel, Turkye. Dit is aan die Goue Horing geleë aan die suidpunt van die Galata-brug. Dit is een van die stad se bekendste bakens.


Developed by StudentB