Obazoa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
(geen rang): | Unikonta |
(geen rang): | Obazoa Brown, 2013 |
Klade | |
suster: Amoebozoa |
Obazoa (Brown et al., 2013)[1] is 'n voorgestelde suster-klade van Amoebozoa (wat saam Amorphea vorm). Obazoa bestaan uit Breviatea, Apusomonadida en Opisthokonta. Die term Obazoa is gebaseer op die akroniem OBA vir Opisthokonta, Breviatea, en Apusomonadida.[1]