| ||||
Ligging van Ovamboland in Suidwes-Afrika | ||||
Hoofstad | Eenhana | |||
Regering | Republiek | |||
Historiese tydperk | Apartheid | |||
- Stigting | 1 Julie 1973 | |||
- Weer ingelyf in Suidwes-Afrika | 29 Julie 1989 | |||
Oppervlakte | ||||
- 1964 | 52 072 km2 20 105 sq mi | |||
Bevolking | ||||
- 1964 skatting | 239 000 | |||
Digtheid | 4,6 /km² 11,9 /sq mi | |||
Geldeenheid | Suid-Afrikaanse Rand |
Ovamboland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noorde van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 52 072 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Eenhana. Die tuisland is geskep om die Ovambosprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 239 000 inwoners gehad.
Volgens die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Namibië, en wel as deel van Ohangwena.