Oxfordshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Oxfordshire | |
Hoofstad | Oxford |
Oppervlakte | 2 605 km² |
Bevolking | 682 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 261 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Oxfordshire |
Administratiewe setel | Oxford |
ISO 3166-2: | GB-OXF |
Oppervlakte | 2 605 km² |
Bevolking | 682 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 261 inw./km² |
Webtuiste | www.oxfordshire.gov.uk |
Distrikte en unitêre owerhede | |
|
Oxfordshire (uitgespreek /ˈɒksfərdʃər/, dikwels afgekort tot Oxon) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Northamptonshire, Buckinghamshire, Berkshire, Wiltshire, Gloucestershire en Warwickshire.
Oxfordshire het 'n geskatte bevolking van 682 400 in 2017 gehad en is dus die 35ste grootste graafskap in die land.