Paar van Weerdinge

Paar van Weerdinge
Paar van Weerdinge 1904

Die Paar van Weerdinge is twee naakte veenlyke wat op 29 Junie 1904 deur die veenarbeider Hilbrand Gringhuis[1] by Weerdinge in Drenthe, Nederland ontdek is. Hulle is nou in die Drents-museum in Assen.

  1. "Website Drents Museum". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Februarie 2008. Besoek op 16 Februarie 2014.

Developed by StudentB