Paige Howard

Paige Howard
Geboortenaam Paige Carlyle Howard
Geboorte 5 Februarie 1985 (1985-02-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paige Howard (gebore 5 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Adventureland (2009), The Employer (2013), en Hollywood.Con, en in die televisiereeks stalkTALK (2011).


Developed by StudentB