Era | Periode | Epog | Tyd gelede (in miljoen jaar) |
---|---|---|---|
Kainosoïkum | Kwartêr | Holoseen | 0 - 0,0117 |
Pleistoseen | 0,0117 - 2,588 | ||
Neogeen | Plioseen | 2,588 - 5,333 | |
Mioseen | 5,333 - 23,03 | ||
Paleogeen | Oligoseen | 23,03 - 33,9 | |
Eoseen | 33,9 - 56,0 | ||
Paleoseen | 56,0 - 65,5 | ||
Mesosoïkum | Kryt | Laat | ouer |
Die Paleoseen is 'n tydperk in die geologiese tydskaal tussen 65,5 ± 0,3 tot 55,8 ± 0,2 miljoen jaar gelede. Die Paleoseen kom na die Laat-Kryt en voor die Eoseen.
Die woord is van Grieks afgelei: παλαιός (palaiós) = oud; καινός (kainós) = onlangs; oftewel die oudste van die nuwe.
Die epog Paleoseen word in drie tydsnedes verdeel: die Danium, die Selandium en die Tanetium