Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Gefedereerde State van Mikronesië |
Deelstaat | Pohnpei |
Koördinate | 06°55′04″N 158°11′06″O / 6.91778°N 158.18500°O |
Stigting | 1990 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 3 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 7 000 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC +11 |
- Somertyd | UTC +11 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |
Palikir is sedert 1990 die hoofstad van die eilandnasie Gefedereerde State van Mikronesië toe dit Kolonia vervang het. Die stad het 'n bevolking van 7 000 in 2009 gehad. Dit is in die noorde van die eiland Pohnpei in die gelyknamige deelstaat geleë.